Modulekode | FTP 204 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die probleemgebaseerde leerbenadering tot die beginsels van menslike bewegingswetenskap manuele terapie vir sagteweefsel en elektrobiomeganika. Dit word toegepas deur die geselekteerde kliniese toestande van die toraks, bekken en heupgewrig wat oor die totale lewensiklus voorkom, gebruik te maak. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 8 lesings per week, 1 webgebaseerde periode per week, 4 praktiese sessies per week, Gemeenskapsbetrokkenheid |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Fisioterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App