Jaarboeke

Verpleegpraktykdinamika 451


 
Modulekode DNP 451
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Beginsels van verpleegbestuur en professionele leierskap in kliniese verpleegpraktyk. Toegepaste beginsels van algemene bestuur, menslikehulpbronbestuur, bemarking en openbare skakeling en finansiële bestuur. Leierskap en leierskapsontwikkeling: perspektiewe, neigings en kontemporêre praktykaangeleenthede. Bestuursbeginsels in geselekteerde noodsituasies. Arbeidsreg en arbeidsverhoudinge. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362
Kontaktyd 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences