Code | Faculty |
---|---|
10257022 | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 180 |
Behoudens die bepalings van die Algemene Regulasies word minstens 'n baccalaureus honoresgraad in Radiografie vereis asook registrasie as 'n radiograaf by die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika.
(TNM 802) Toegepaste navorsingsmetodologie 802 of 'n gelykwaardige module moet bevredigend bygewoon word.
'n Minimum van 75% moet in die verhandeling behaal word, om die graad met lof te verwerf.
Minimum krediete: 180
Minimum krediete: 180
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App