Jaarboeke

Aspekte van trustreg 802


 
Modulekode AVT 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Die basiese trust-idee en die belang daarvan in die oprigting en administrasie van trusts (b) Die trust en ander instellings; anomalieë in die trustreg (c) Essentialia van die trust met die klem op probleme soos geïdentifiseer deur regspraak (d) Die juridiese konstruksie van die inter vivos-trust – ‘n kritiese evaluasie (e) Die beskerming van trustbevoordeeldes met spesifieke verwysing na die sogenaamde kernelemente van die trust (f) Partye tot die trust (g) Die trust en belasting (h) Die trust as instrument by boedelbeplanning
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Privaatreg
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences