Modulekode | YCS 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | In hierdie module word voortgebou op die kennis wat in YCS 210 en YCS 220 verwerf is en biomeganiese beginsels in sportafrigting word ondersoek en geëvalueer. Vorme van beweging, observasietegnieke, liniêre en hoekkinematika, en kinetika asook vloeistofdinamika soos van toepassing op sport, word geanaliseer en geëvalueer. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | YCS 220 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App