Modulekode | LAT 320 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Latynse literatuurstudie en oudhede ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. Romeinse geskiedenis. ‘n Seleksie uit die Latynse letterkunde, verteenwoordigend van sowel prosa as poësie. Regs- en patristiese tekste kan ook ingesluit word. ‘n Studie van die Romeinse antikwiteite en daaglikse lewe. Romeinse geskiedenis. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | LAT 310 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Moderne Europese Tale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App