Jaarboeke

Beeldende kunste (4) 400


 
Modulekode BKK 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Spesialiseringsveld is onderhewig aan goedkeuring deur departementshoof.
Professionele praktyk. Die student moet op ‘n professionele vlak in ‘n geselekteerde area van die visuele kunste funksioneer. Twee- en driedimensionele kunswerke, elektroniese media of enige ander toegepaste veld in visuele kunste word op honneursvlak nagevors en in die praktyk toegepas.

Modulekrediete 60.00
Voorvereistes BKK 300, VKK 300
Kontaktyd 5 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences