Modulekode | STL 753 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van Suid-Afrikaanse politiek met verwysing na politieke instellings, die politieke proses, politieke vraagstukke en beleid. Die klem val op resente gebeure en ontwikkelinge in die nasionale en die internasionale politieke omgewings. Faktore wat in hierdie verband bestudeer word, sluit in: politieke partye, organisasies en instellings, die politieke stelsel, die ontwikkeling van die politieke stelsel, stelselaanpassings, transformasie en legitimiteit, invloede op die politieke omgewing, verkiesings, politieke leierskap, beleid en die ontwikkeling van beleid. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App