Modulekode | NME 701 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die module gebruik Thomas, JR, Nelson, JK, en Silverman, SJ, 2010, se boek, Research Methods in Physical Activity, as basis vir navorsing in sport en rekreasie. Die module se onderafdelings is kwalitatiewe navorsing; kwantitatiewe navorsing; statistiek. Deur middel van 'n navorsingsvoorstel, skripsie en teoretiese eksamen en 'n navorsingsprojek-voordrag, kry studente die geleentheid om hulself in die vak te bewys. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App