Modulekode | LCC 723 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | ’n Fokus op die nagevolge van die koloniale interaksie tussen die Weste en die nie-Weste, vanaf die sestiende eeu tot die huidige tydvak. Regstreekse en nie-regstreekse wyses waarop literêre tekste betrokke is in die diskoers oor die kolonie en die uitwerking van mag in sosiale en politieke praktyke. Said en die “worldliness” van literêre tekste. (Post)koloniale identiteit. Bhabha en die “location of culture”, hibriditeit. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App