Modulekode | IPL 992 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. Die kern van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van internasionale verhoudinge te maak. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App