Modulekode | IOW 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Proefskrif onder die promotorskap van senior dosent/navorser. Die proefskrif moet bydrae lewer tot nuwe en onafhanklike navorsing op die gebied van die Inligtingsontwerp. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van assessore. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Meestersgraad in inligtingsontwerp of verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App