Jaarboeke

Proefskrif: Beeldende kunste 990


 
Modulekode BKS 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Doktorale proefskrif onder die promotorskap van ‘n senior navorser/lektor. Die proefskrif moet bydrae tot nuwe en onafhanklike navorsing in die veld van beeldende kunste. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van evalueerders.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Meestersgraad in die Beeldende Kunste of ‘n verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences