Modulekode | BKS 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Doktorale proefskrif onder die promotorskap van ‘n senior navorser/lektor. Die proefskrif moet bydrae tot nuwe en onafhanklike navorsing in die veld van beeldende kunste. Formele verdediging van die proefskrif voor paneel van evalueerders. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Meestersgraad in die Beeldende Kunste of ‘n verwante studieveld soos goedgekeur deur die departementshoof. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App