Modulekode | APL 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Antropologie en Argeologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App