Jaarboeke

AAK-evalueringsprosedures 702


 
Modulekode AAK 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Opleiding van observasievaardighede met gebruik van 'n assesseringskedule. 'n Praktiese komponent is hierby ingesluit. Na voltooiing van hierdie module moet die student in staat wees om die proses van kommunikasie-evaluasie van persone met erge gestremdheid te verstaan deur die assesseringsbeginsels te beskryf en ook assessering van geleentheids- en toeganklikheidsstruikelblokke van spesifieke vaardighede te beskryf.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 5 ander kontak per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences