Modulekode | AAK 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word vereis. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Alternatiewe en Aanvullende Kommunikasie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App