Jaarboeke

Program: BSocSciHons Antropologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01243016 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120
Contact:
Mrs I Kriel
[email protected]
+27 (0)124202596
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Programinligting

Die honneursgraad behels een jaar voltydse studie en bestaan uit kursuswerk, etnografiese veldnavorsing en eksamens, asook ’n navorsingsverslag van tussen 10 000 woorde, gegrond op veldnavorsing wat teen die einde van die akademiese jaar ingedien moet word.

Daar word van studente verwag om ten minste 5 weke veldnavorsing te doen en om departementele seminare by te woon.

Toelatingsvereistes

  • ’n Toepaslike baccalaureusgraad met Antropologie as hoofvak.
  • ’n Gemiddelde van 70% in die Antropologie-hoofvak van die voorafgaande baccalaureusgraad.
  • Indien nodig kan addisionele modules vereis word.
  • Onder spesiale omstandighede kan studente met ’n punt tussen 65% en 70% oorweeg word vir toelating. Aansoeke moet gerig word aan die programbestuurder(s).

Addisionele vereistes

• Indien nodig kan addisionele modules vereis word.

• Onder spesiale omstandighede kan studente met ’n punt tussen 60% en 65% oorweeg word vir toelating. Aansoeke moet gerig word aan die programbestuurder(s).

Minimum krediete: 120

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences