Code | Faculty |
---|---|
01264619 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof WD Burger [email protected] | +27 (0)124206469 |
’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis voor registrasie.
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Doktorale proefskrif bestaande uit verlengde, onafhanklike navorsingsverslag wat bydrae lewer tot die akademiese debat in/oor kreatiewe skryfkuns. ’n Studieleier word aangewys om die student by te staan in die keuse van die onderwerp en die aanbieding van ’n navorsingsvoorstel voor registrasie.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App