Jaarboeke

Program: PhD Beeldende Kunste Kreatiewe Produksie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264556 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Prof JF Thom
[email protected]
+27 (0)124203111

Programinligting

Die program is toegespits op kreatiewe produksie.

 

Toelatingsvereistes

  • Toelating tot die program is per navorsingsvoorstel wat ook 'n portefeulje van die student se eie kreatiewe werk insluit. Die proefskrif en die uitstalling moet in dieselfde onderwerp en kritiese diskoerse geposisioneer wees. Daar word van die kandidaat vereis om 'n publieke rondleiding van die uitstalling aan te bied.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Engels of Afrikaans word vereis.

 

 

Minimum krediete: 360

Kernmodules

Minimum krediete: 360

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences