Code | Faculty |
---|---|
01264403 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof MME Schoeman [email protected] | +27 (0)124204066 |
• Daar kan van voornemende studente vereis word om ’n kwalifiserende opstel in te dien of eksamen af te lê of om ontbrekende werk/modules te voltooi ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel is 'n vereiste.
Module-inhoud:
Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. Die kern van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van internasionale verhoudinge te maak.Module-inhoud:
Navorsingsproefskrif, gebaseer op onafhanklike navorsing wat deur die student oor goedgekeurde onderwerp in die breë veld van internasionale verhoudinge gedoen is, word onder leiding van die studieleier geskryf. Die kern van die proefskrif is om bewys te lewer van onafhanklike navorsing en om bydrae tot die vakdissipline van internasionale verhoudinge te maak.Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App