Code | Faculty |
---|---|
01264262 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof A Lombard [email protected] | +27 (0)124202325 |
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
'n Onderwerp wat deur die leerder gekies is, word onafhanklik nagevors. Die aard van die studie moet sodanig wees dat 'n betekenisvolle bydrae tot bestaande wetenskaplike kennis in die Kriminologie gemaak word. 'n Omvattende en gevorderde verslag moet oor die goedgekeurde projek opgestel word. Ander vereistes: Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing, wat binne die dissipline en interdisiplinêr waarde het. Beplanning, hulpbronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel asook akademiese en wetenskaplike leierskap.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
'n Onderwerp wat deur die leerder gekies is, word onafhanklik nagevors. Die aard van die studie moet sodanig wees dat 'n betekenisvolle bydrae tot bestaande wetenskaplike kennis in die Kriminologie gemaak word. 'n Omvattende en gevorderde verslag moet oor die goedgekeurde projek opgestel word. Ander vereistes: Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing, wat binne die dissipline en interdisiplinêr waarde het. Beplanning, hulpbronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel asook akademiese en wetenskaplike leierskap.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App