Code | Faculty |
---|---|
01264112 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 360 |
Prof M Coetzee [email protected] | +27 (0)619890487 |
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing oor die dissipline in geheel, asook interdissiplinêr. Beplanning, navorsing, bestuur en die benutting van alle aspekte van die prosesse wat aangewend is binne komplekse en onvoorspelbare konteks. Algehele aanspreeklikheid vir die bepaling, verkryging, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepinsette. Akademiese leiding en senior bestuur. Grondige kennis oor komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluering en sintetisering van inligting en beginsels op hoë, abstrakte vlakke. Die skep van reaksies (gevolgtrekkings) op abstrakte probleme wat bestaande kennis uitbou en herdefinieer.Minimum krediete: 360
Module-inhoud:
Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing oor die dissipline in geheel, asook interdissiplinêr. Beplanning, navorsing, bestuur en die benutting van alle aspekte van die prosesse wat aangewend is binne komplekse en onvoorspelbare konteks. Algehele aanspreeklikheid vir die bepaling, verkryging, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepinsette. Akademiese leiding en senior bestuur. Grondige kennis oor komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluering en sintetisering van inligting en beginsels op hoë, abstrakte vlakke. Die skep van reaksies (gevolgtrekkings) op abstrakte probleme wat bestaande kennis uitbou en herdefinieer.Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App