Modulekode | JNM 461 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module ontwikkel ‘n teoretiese en praktiese verwysingsraamwerk van die navorsingsveld en ‘n inleiding vir studente tot die versameling van inligting en die identifisering en formulering van ‘n navorsingsprobleem. Navorsingsetiek, asook kwalitatiewe en kwantitatiewe benaderings, asook die beginsels van aksienavorsing word aangespreek. ‘n Navorsingsvoorstel en plan word ontwikkel en assesseer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App