Modulekode | JMC 330 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Teoretiese onderbou van Ontwerp en Tegnologie, en konsepte spesifiek vir Ontwerp en Tegnologie sal aangespreek word; die onderrig van Ontwerp en Tegnologie in Suid-Afrika sal ondersoek word; instruksionele ontwerp, evaluering en reflektiewe praktyk in Ontwerp en Tegnologie hanteer word; beste praktyk in die onderrig van Ontwerp en Tegnologie word ondersoek. Mikro-onderrig word hanteer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App