Modulekode | QPI 712 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module gee ‘n grondige kennis aangaande kwaliteitsversekering, assessering en akkreditasievereistes binne die konteks van die nasionale onderwys- en opleidingsisteem. Die fokus is op die regsbasis en beleidstrukture van nasionale en internasionale akkrediterings- en kwaliteitsversekeringsliggame. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App