Modulekode | LDS 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module het ten doel om ? inleiding te verskaf tot teorie wat verband hou met effektiewe leer en struikelblokke tot leer. Die module fokus op bemagtigingselemente van effektiewe leer, hoe om struikelblokke tot leer aan te spreek, die implikasies van insluitende onderwys en die akkommodering van leerders wat sulke struikelblokke beleef, en hoe om leer binne 'n meertalige konteks te fasiliteer. Dit behandel die assessering van leeruitdagings wat betref lees, gesproke en geskrewe taal, wiskunde, perseptuele ontwikkeling asook nie-verbale leeruitdagings. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Kurrikulumstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App