Modulekode | KGG 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die sosio-emosionele geestesgesondheid en welstand module is daarop gerig om studente te begelei om welstand op proaktiewe wyse te bevorder deur sosio-emosionele leer en sosio-emosionele bevoegdheid. Dit lê die teoretiese grondslag om belanghebbendes in te lig oor hoe studente, ouers en betekenisvolle versorgers (jong)mense kan help, begelei en ondersteun wat betref hulle optrede binne die gesinsisteem en samelewingskonteks. Die module fokus op sistemiese ondersteuningstrategieë vir hoë risiko-kontekste. Die module is verder daarop gemik om studente toe te rus om die ontwikkeling van mense (veral jongmense) se sosio-emosionele vaardighede te bevorder.
|
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Opvoedkundige Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App