Jaarboeke

Vroeë intervensie van gesyferdheid en geletterdheid 730


 
Modulekode JGS 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module sal studente met teoretiese kennis en praktiese vaardighede toerus om gesyferdheid en geletterdheid in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase baas te raak. Dit is ondersoekend van aard en veronderstel ? kritiese ingesteldheid op sake wat globaal en nasionaal gedebatteer word rakende die fasilitering van geletterdheid in Grondslagfase klaskamers. Studente sal in staat wees om leerders by te staan in die bemeestering van konsepte rakende wiskunde en geletterdheid asook relevante vaardighede en prosesse in Vroeë Kinderontwikkeling en Grondslagfase.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences