Jaarboeke

Lewensvaardighede 411


 
Modulekode IPH 411
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die fokus van IPH 411 is om die selfwaarde van voornemende Lewensvaardighede onderwysers op te bou sodat hulle aandag kan gee aan die behoeftes, waardes, geloof oortuigings en verantwoordelikhede verbonde aan die bemagtiging van leerders om ingeligte besluite te maak. Studente onderwysers ontwikkel gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering. Studente onderwysers word verwag om ouderdom toepaslike hulpbronne en materiale te ontwerp en bymekaar te maak as deel van die finale assessering van hierdie kursus.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 4 tutoriale per jaar, 24 lesings per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Geesteswetenskaplike Opvoedkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences