Modulekode | GPE 401 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | GPE 401 verwys na kennis van verskeie situasies, kontekste en omgewings in die onderwys sowel as heersende beleid, politiek en organisatoriese kontekste. GPE 401 is gedrewe deur ‘n agenda van sosiale geregtigheid en diensleer waar studente gesprekke voer oor toekomstige scenario’s in onderwys wat ontstaan uit globalisering, die wêreld van werk en ander kontekstuele strome. Studente bestudeer en ervaar die kontekstuele impak van die menslike en sosiologiese ontwikkeling op onderwys met spesifieke verwysing na ‘n bate-gebaseerde benadering in die bestuur van 'n diverse, multikulturele, multi-etniese groep leerders wat dikwels gekonfronteer is met problematiese omstandighede en die bedreiging van MIV/Vigs. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Soos per NGSO toelatingsvereistes |
Kontaktyd | 4 tutoriale per jaar, 24 lesings per jaar |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App