Modulekode | CTM 710 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel met hierdie module is om die kandidaat in staat te stel om verskeie rekenaargeïntegreerde tegnieke met betrekking tot instruksionele hulpmiddels en multimedia in onderwys en opleiding te bemeester. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App