Modulekode | SWK 211 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Massamiddelpunte: massamiddelpunte van lyne, oppervlakke en volumes. Beperkings en statiese bepaalbaarheid. Ruimte vakwerke. Buigmomente en kabels: verspreide belastings, paraboliese en gelykmatige kettinglyne. Vloeistofstatika: dryfbaarheid. Elastisiteit: spanning-deformasie verwantskappe, styfheid, elastisiteitsmoduli, moduliverbande, wringing. Deurbuiging van balke: afleiding van differensiaalvergelyking, buigspannings. Wrywing: wrywingsvlakke, wîe, skroewe, bande, laers en rolweerstand. Arbeid en energie, virtuele arbeid. Vibrasie. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SWK 122 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesings per week, 3 tutoriale per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Siviele Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App