Modulekode | SIN 325 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Eienskappe van gewapende beton. Beginsels van grenstoestandontwerp. Ontleding en ontwerp van snitte in buiging en gekombineerde buig en aksiale druk. Ontwerp vir skuif en torsie. Verband en verankering. Diensbaarheidvereistes. Detaillering en span-effektiewe diepte verhoudings. Ontwerp van voetstukke en slank kolomme. Ontwerp van balke, platblaaie, geribde blaaie, balk-en blad konstruksie. Slank kolomme en tweeassige buiging. Eenvoudige en gekombineerde voetstukke. Trappe en bordesse. Inleiding tot spanbeton.
|
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | SIN 223 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 4 lesings per week, 1 praktiese sessie per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Siviele Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App