Jaarboeke

Uitgewerswese: Inleiding tot die uitgewerswese 110


 
Modulekode PUB 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring.
Inleiding tot die uitgewerswese. Hierdie module fokus op ? inleidende oorsig van die uitgewerswese: die historiese ontwikkeling van die uitgewerswese; die waardeketting van die uitgewerswese; ekonomiese en regsaspekte wat verband hou met die uitgewersindustrie; en die breër makrokonteks.

Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences