Modulekode | PMZ 422 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module bestaan uit die uitvoer van ’n ingenieursprojek vanaf konsep tot aflewering. Die student moet bewys lewer dat hy/sy ’n mynbouingenieursprojek onafhanklik kan bemeester. Die module fokus op die formulering van ’n mynbouingenieursprobleem, die opstel van gepaste ontginnings metodieke, projekbeplanning en bestuur, en dan die uitvoer van ’n tegniese projek van gegewe aard. |
Modulekrediete | 42.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PMY 410, PSZ 410, PEE 410, PNB 400, Slegs finaliste |
Kontaktyd | 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Mynbou-ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App