Modulekode | CSC 411 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Die uitvoer van 'n volledige literatuurstudie en navorsingsprojek oor 'n gekose onderwerp. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | CLB 321, CPB 410 # en CRO 410 # |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Chemiese Ingenieurswese |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App