Jaarboeke

Program: PhD Anthropologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01264393 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 2 jaar Totale krediete: 360
Contact:
Mrs I Kriel
[email protected]
+27 (0)124202596
Prof I Pikirayi
[email protected]
+27 (0)124204661

Toelatingsvereistes

  • Minstens 65% in die voorafgaande magistergraad vir die verhandeling.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.
 
Addisionele vereistes

• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Minimum krediete: 360

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe.

    Sien meer

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences