Jaarboeke

Program: MA Antieketaal- en -kultuurstudie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250184 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof GT Prinsloo
[email protected]
+27 (0)124202683

Programinligting

Afhangende van hul belangstelling en/of spesialiteitsgebied kan studente een van die volgende opsies kies:

Opsie 1: Antiekekultuurstudie:      AKG 890 Verhandeling: Antiekekultuurstudie

Opsie 2: Bybelse Tale:                 AKG 891 Verhandeling: Bybelse tale

Opsie 3: Grieks:                           GRK 890 Verhandeling: Grieks

Opsie 4: Klassieke Tale:              AKG 892 Verhandeling: Klassieke tale

Opsie 5: Latyn:                             LAT 890 Verhandeling: Latyn

Opsie 6: Semitiese Tale:             AKG 893 Verhandeling: Semitiese tale

Toelatingsvereistes

  •  ’n Toepaslike honneursgraad van UP; of
  • ’n Gelykstaande kwalifikasie wat deur die Raad vir Hoër Onderwys geakkrediteer is – in welke geval ’n eksamen tot bevrediging van die departementshoof in hul gekose spesialiseringsrigting vereis mag word voordat studente vir die program kan registreer.
  •  'n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Engels of Afrikaans.
  •  'n Navorsingsvoorstel moet voor die einde van die eerste studiejaar ingedien word vir goedkeuring.
 
 

 

Addisionele vereistes

  •  'n Aanvaarbare vlak van bedrewenheid in Engels of Afrikaans.
  •  'n Navorsingsvoorstel moet voor die einde van die eerste studiejaar ingedien word vir goedkeuring.

Minimum krediete: 180

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences