Jaarboeke

Program: BAMBKHons Biokinetika

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01240522 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 149
Contact:
Dr K Nolte
[email protected]
+27 (0)124206047

Programinligting

Sluitingsdatum vir aansoeke: Jaarliks 31 Augustus.

Toelating tot hierdie graadprogram is aan keuring onderworpe: die program word slegs voltyds aangebied volgens die minimum standaarde van die GBRSA en daar word van studente verwag om:

  • ’n laboratoriumblok van 1 maand in Januarie by te woon;
  • gedurende die week by ’n goedgekeurde biokinetikasentrum as waarnemer te werk en om by afrigting en oefenprogramme betrokke te wees (verpligtend);
  • deel te wees van die UP Trauma-eenheid wat verantwoordelik is vir noodhulp-diens tydens sportbyeenkomste;
  • te alle tye geklee te wees in ’n goedgekeurde uniform; en
  • ’n finale mondelinge eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.

Toelatingsvereistes

Toelating tot hierdie graadprogram is aan keuring onderworpe: die program word slegs voltyds aangebied volgens die minimum standaarde van die GBRSA en daar word van studente verwag om:
 
  • 'n laboratoriumblok van 1 maand in Januarie by te woon;
  • gedurende die week by ?n goedgekeurde biokinetikasentrum as waarnemer te werk en om by afrigting en oefenprogramme betrokke te wees (verpligtend);
  • deel te wees van die UP Trauma-eenheid wat verantwoordelik is vir noodhulp-diens tydens sportbyeenkomste;
  • te alle tye geklee te wees in ?n goedgekeurde uniform; en
  • 'n finale mondelinge eksamen aan die einde van die akademiese jaar af te lê.

 

 

 

 

Ander programspesifieke inligting

Indien ’n tweede endossement verwerf wil word, word krediet toegestaan vir slegs NME 701 (Navorsingsmetodologie vir sport en rekreasie).


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences