Code | Faculty |
---|---|
01223533 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 120 |
Die verwerwing van ’n Nagraadse Diploma in Erfenis- en Museumstudie is ’n sterk aanbeveling ten einde ’n pos as professionele museumkundige te bekom.
'n Eerste graad soos goedgekeur deur die programbestuurder, behaal met ?n gemiddelde van minstens 55%.
Museumbesoeke: In die tweede semester word besoeke aan ’n groot verskeidenheid museums gebring waartydens studente gespesialiseerde toeligting deur kurators ontvang. ’n Verslag moet ten opsigte van elke museum ingelewer word.
Minimum krediete: 120
Module-inhoud:
Museumadministrasie, museumgeskiedenis, aspekte wat betrekking het op museumteorie en -praktyk.Module-inhoud:
Versameling, dokumentasie, uitstalling en bewaring.Module-inhoud:
Die hele spektrum van omgewingsbestuursfunksies: die invloed daarvan op die voortbestaan en ontwikkeling van kultuurhulpbronne in die omgewing.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App