Jaarboeke

Diagnostiese beelding 570


 
Modulekode RAD 570
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Diagnostiese beelding 570 is 'n bywoningskursus wat gedurende die eerste semester van BChD V aangebied word. Die doel van die kursus is: - Om onderrig en formatiewe assessering van finale jaar studente se kliniese en diagnostiese vaardighede in Diagnostiese beelding te formaliseer. - Om studente se selfvertroue in kliniese aspekte van Diagnostiese beelding te ontwikkel. - Om radiografiese dienslewering deur senior (5de jaar) studente te verseker terwyl 4de jaar studente in opleiding is.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,ORD 470,OFC 470,PTK 470,GAP 470,TMZ 470,RAD 470
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week, 1 praktiese sessie per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Mondpatologie en Mondbiologie
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences