Jaarboeke

Jean Monnet Europese studies 753


 
Modulekode PTO 753
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module verskaf oorsig van die Europese Unie en hoofrigtings van verandering binne Europa word vanuit politiek-ekonomiese perspektief ondersoek. Die belangrikste elemente wat bestudeer word, is teoretiese aspekte van politieke en ekonomiese integrasie; die ontwikkeling van die "Idee van Europa" met klem op die rol van seminale denkers en die hoof historiese kragte; die evolusie van Europese integrasie; struktureel-funksionele ontleding van die hoofinstellings van die EU; die belangrikste vraagstukke wat die EU konfronteer; en die EU se ontwikkelings- en hulpbeleid aan die state van Afrika, die Karibiese Eilande en die Stille Oseaaneilande met klem op die Cotonou Ooreenkoms en die HOSO met Suid-Afrika.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences