Jaarboeke

Politiek 120


 
Modulekode PTO 120
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Samewerking in die politieke wêreld ’n Inleiding tot samewerking op nasionale en internasionale vlak met spesifieke verwysing na die aard, grondslae en politiek van samewerking. Dit sluit ’n analise en vergelyking in van die politisering, lokalisering en internasionalisering van vraagstukke, en van die probleme op nasionale, regionale en globale vlak rakende samewerking in ’n toenemend interafhanklike wêreld gekenmerk deur ’n afwesigheid van supranasionale instellings. Aandag word ook gegee aan die verbandhoudende dinamiek van regime-ontwikkeling, -prestasie en -verandering.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Fakulteit Regsgeleerdheid
Voorvereistes PTO 111(GS)
Kontaktyd 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences