Jaarboeke

Professionele etiek en reg in onderrig en leer 410


 
Modulekode PEL 410
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

PEL 410 behandel die professionele etiek en doelwitte om ‘n positiewe werk etiek in beginner onderwyser te ontwikkel. Hierdie module verken en reflekteer op mense regte, omgewings en demokratiese kwessies wat impakteer op eie praktyke. Kritiese analise van onderwys sisteme (onderwys beleid) en die impak op die mikro vlak (die klaskamer) in onderwys. Kennis van die elemente van effektiewe skool bestuur, sisteme van dissipline en definieëring van aktiwiteite wat bewustheid van burgerskap, mense regte en die beginsels en waardes van die Konstitusie bevorder. Interpreteer opvoedkundige wetgewing wat deel met MIV/Vigs, dwelms en geweld. Identifiseer en internaliseer etiese professionele onderwyser gedrag (professionele etiek in onderrig).

Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 18 lesings per jaar, 3 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences