Jaarboeke

Navorsingsverslag 790


 
Modulekode OBS 790
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Die module vereis van die leerder om te demonstreer dat hy/sy onafhanklike navorsing kan doen deur navorsing te doen op `n relevante onderwerp en `n akademiese artikel te skryf vir publikasie in `n geakkrediteerde akademiese joernaal.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes NME 704
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences