Jaarboeke

Maatskaplike werk in die praktyk 361


 
Modulekode MWP 361
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud *Geslote – vereis departementele keuring Beplan en implementeer toepaslike maatskaplikewerkintervensieprosesse en -vaardighede in die praktyk met individue, gesinne, groepe en gemeenskappe onder supervisie van ‘n welsynsorganisasie.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes MWT 210, 220, MWP 261+DS
Kontaktyd 1 besprekingklas per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Maatskaplike Werk en Krim
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences