Jaarboeke

Rekreasie- en sportfilosofie 714


 
Modulekode MBK 714
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Filosofie van sport en rekreasie ondersoek die volgende temas: Inleiding tot die filosofie van sport en rekreasie. Die geskiedenis en basiese filosofiese beginsels van sport en rekreasie. Filosofiese benaderings tot sport en rekreasiebestuur. Die toekoms en beroepsgeleenthede binne sport en rekreasie in die 21ste eeu. Sportmanskap. Sport en etiek. Sport en chemiese prestasiemiddels. Sport en tegnologie. ''Liggaamlikheid'' in sport en rekreasie. Spel en sport.
Modulekrediete 30.00
Diensmodules Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sport- en Vryetydstudies
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences