Jaarboeke

Navorsing in inligtingsontwerp: Verhandeling 800


 
Modulekode IOW 800
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud 'n Verhandeling oor 'n goedgekeurde onderwerp onder toesig van 'n studieleier.
Modulekrediete 180.00
Voorvereistes 'n Vierjarige graad in Inligtingsontwerp of gelykstaande kwalifikasie (met Senaatsgoedkeuring) met 'n gemiddelde van ten minste 65%
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences