Jaarboeke

Navorsing: Inligtingsontwerp (4) 400


 
Modulekode IOW 400
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote – vereis departementele keuring
Prosesse in ontwerppraktyk: beplanningstrategieë, metodes vir probleemoplossing, ontwerpevaluering, kommunikasie, besigheidsbeginsels en etiek. Geïntegreerde toepassing van kennis en vaardighede deur middel van gevorderde ontwerpprobleemoplossing. Individuele ontwerpnavorsing.

Modulekrediete 60.00
Voorvereistes IOW 300, VKK 310, VKK 320
Kontaktyd 1 lesing per week, 6 praktiese sessies per week, 3 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences